CHRISTEN KERKE VAN GOD
(SUID-AFRIKA)

Christian Churches of God South Africa
“Die Christen Kerke van God is een van die omvangrykste publiseerders van geleerde godsdienstige werke van die Kerke van God op die Internet”. (The Journal, vol 1, no 1, bl.7)

“En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele węreld tot ’n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom.” (Matt.24:14)

Ander webwerwe

 

Copyright © CCG 2000

Welkom

Welkom by die Christen Kerke van God (Suid-Afrika). Die doel van die Christen Kerke van God is om deeglik nagevorste artikels van hoë internasionale gehalte oor die oorspronklike christelike geloof aan alle nasies en tale beskikbaar te stel om sodoende bybelkennis węreldwyd te verdiep. Die Christen Kerke van God koester dieselfde geloof as wat Christus en die Apostels twee millennia gelede aan die węreld verkondig het, voordat dit met heidense leerstellings en mensgemaakte filosofie vermeng is en sy krag verloor het.

VOORWAARDES: Die artikels mag kosteloos gekopieer en versprei word mits dit in sy geheel geskied, sonder veranderings of weglatings. Die naam van die uitgewer en die kopiereg moet vermeld word. Geen betaling mag van die ontvangers van die artikels geëis word nie. Kort aanhalings in resensies en oorsigte word toegestaan sonder om die kopiereg te skend nie.


KONTAK CKG (CCG)
POSBUS 369, WODEN ACT 2606, AUSTRALIË
E-pos: CCG SECRETARY